Get all your Afrikaans FAL resources from Woemaboeke here!
Inspire your learners in Afrikaans with Woemaboeke.
Woemaboeke Text- and Workbooks
N. Claasen
"My graad 4 tot 7 klasse gebruik nou Woemaboeke en dit is fantasties!" Die leerders is mal oor die boeke (en nie eens gepraat van my as onderwyseres nie!).
C. Steenkamp Thalwitzer
“Ek doen tuisskool. My kind is op ʼn Amerikaanse stelsel, maar wou graag darem ook Afrikaans inbring. Het op die Woema boek in PNA afgekom, deur geblaai en gedink: dit is "plein, straight forward" Afrikaans. Nog meer, die onderwerpe is aktueel en van pas in ons tye vandag. Sommer nog bietjie "life skills", Aardrykskunde en Geskiedenis ingewerk. Ek het die aanlynweergawe van die onderwysgids gekoop. Sien uit om te begin.”